Boereplaas Bordspel - Uitbreiding 1Wat is in die boks? Addisionele speelkaarte (72 kaartjies) lekker interaksie tussen spelers en groter uitdagings. n Boereplaas kaartjie houer met drie vakkies, om jou Boereplaas kaartjies mooi te orden tydens die spel. Drie verskillende stelle rels om by spelers oud en jonk te pas: strategiese spel, gewone spel en blits spel.
Shopping security
Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols
product description
Why choose thelockerguy wholesale?
Wat is in die boks? • Addisionele speelkaarte (72 kaartjies) – lekker interaksie tussen spelers en groter uitdagings. • ‘n Boereplaas kaartjie houer met drie vakkies, om jou Boereplaas kaartjies mooi te orden tydens die spel. • Drie verskillende stelle reëls om by spelers oud en jonk te pas: strategiese spel, gewone spel en blits spel.