Shopping security
Trap in die Israeliete se voetspore uit Egipte tot in Jerusalem terwyl die hele gesin saam ontspan.
Hierdie speletjie is geskik vir kinders en volwassenes en word in spanne gespeel. Daar kan tot ses spanne teen mekaar speel wat hierdie speletjie ideaal maak vir beide klein en groter groepe.
Toets jul algemene kennis van die Bybel en lag saam vir mekaar se stomstreke oor Bybelgebeurtenisse. Woordraaisels en prente wat geïdentifiseer moet word, sorg vir selfs nog meer pret.
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jun 30 - Jul 5
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order