Shopping security
Die Groter Kruger Wildtuin Aktiwiteite en Joernaal is die ideale plek om al jou Kruger-herinneringe aan te teken.
Met tieklyste, skattejagte en kleurvolle illustrasies sal die hele gesin die boek geniet.
Die joernaal-afdeling bied genoeg spasie vir vrye en kreatiewe notas van jou wildtuinvakansie-ervarings.
Dit kan gebruik word vir foto’s, ekstra tieklyste, ‘n vakansie dagboek, sketse en nog vele meer. Bewaar jou ervarings en herinneringe in die boek, om vir jare saam met geliefdes te onthou en geniet.
‘n Engelse veergawe is ook beskikbaar. Lees meer hier "Greater kruger national park activities and journal"
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 1 - Jul 6
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order