20% OFF shipping at okunadegoodman.com on orders over $79 + up to 10% OFF products
okunadegoodman.com
home > Die Volgende Stop Bordspel > Die Volgende Stop Bordspel
download picture
Die Volgende Stop BordspelHierdie bordspel is ontwerp en saamgestel deur trotse landsburgers wat graag wil poog om sekere elemente van Suid Afrika te behou en aan ons kinders en kleinkinders oor te dra. Terwyl julle Die Volgende Stop bordspel gaan speel gaan jy genoeg feite van ons wonderlike land speel speel leer en terselfdertyd hope pret h. Die Volgende Stop belowe om jou te laat lag wanneer jou spanmaat deur middel van stomstreke aan jou die woord verkleurmannetjie moet
Shopping security

Shopping security

Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols

Hierdie bordspel is ontwerp en saamgestel deur trotse landsburgers wat graag wil poog om sekere elemente van Suid-Afrika te behou en aan ons kinders en kleinkinders oor te dra. Terwyl julle Die Volgende Stop bordspel gaan speel gaan jy genoeg feite van ons wonderlike land speel speel leer en terselfdertyd hope pret hê.

Die Volgende Stop belowe om jou te laat lag wanneer jou spanmaat deur middel van stomstreke aan jou die woord verkleurmannetjie moet verduidelik, jy sal moet kopkrap wanneer ‘n vraag gestel word soos noem een van Suid-Afrika se agt diererekords; onthou jy en jou kinders nog ons gesegdes wat ons op skool geleer het? Soveel meer pret en feite is opgesluit in hierdie gesins bordspeletjie wat beloof om hope pret vir die hele familie te verskaf.

300 Speelkaarte sal ure se speelgenot verskaf!
Daar is alreeds twee uitbreidingstelle speelkaarte beskikbaar, volume 2 & 3. Elke pak bevat ook 300 speelkaarte.

Geskik vir ouderdomme 10 jaar en ouer.

Speel in spanne. Ses roetes is op die speelbord. Dus geen beperking op maksimum aantal spelers nie. Minimum vier spelers.

Die Volgende Stop Bordspel

Item no : 97217136491
sold recently : Login >>
US$ 182.50
Pay in 4 interest-free payments of $45.62 Learn more
Min. order: 1piece

Shipping Estimate
USA
  • USA
  • CAN

Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 3 - Jul 8

Enjoy 20% off shipping

US$ 182.50

1-11

US$ 164.25

12-35

US$ 127.75

36-59

US$ 109.50

60+

US$40

Get now

Sign up to your membership to get coupons up to

15%

Get now

Opportunity to enjoy order discount up to 15% off

Please add the products
Shipping Notes
  • Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
  • Except Preorder products are shipped in 48 hours.
  • Delivery to the USA:
  1. Standard Shipping : 3-10 business days
  • If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
  • We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
  • Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
  • To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
  • Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy

Discover Niche Categories That Outsell

Top-Converting Item to Boost Your Average Order

recommand products

Related Searches