Shopping security
Ons gaan Krugerwildtuin toe
Neem jou kind op ’n opwindende wildtuin-avontuur met hierdie pragtig geïllustreerde prenteboek vir ouderdomme 3–8. Die storie volg ’n gesin wat na die Krugerwildtuin gaan, van die pak en reis tot die opwinding van die eerste diere wat hulle sien.
Die boek bevat ook belangrike boodskappe oor natuurbewaring en die ekosisteem, en die illustrasies van die bekroonde Alex van Houwelingen bring die wildtuin en sy kenmerkende bome, diere en plekke lewendig. Hierdie sagteband-boek is perfek vir tuislees, gesinsaktiwiteite of as ’n leerhulpmiddel in die klas.
’n Ideale kombinasie van avontuur, leer en liefde vir die natuur – geskep om jou kind se passie vir die wildtuin en bewaring te kweek.
‘n Engelse veergawe is ook beskikbaar. Lees meer hier "We are going to Kruger National Park"
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 3 - Jul 8
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order